Garcilaso de la Vega

Garcilaso de la Vega
Garcilaso de la Vega
Portret by die Nuwe Galery, Kassel
Gebore
García Laso de la Vega

15 Februarie 1498–1503
Sterf14 Oktober 1536(1536-10-14) (ouderdom 33–38)
Nice, Hertogdom van Savoy (hedendaagse Frankryk)

Garcilaso de la Vega (gebore omstreeks 150114 Oktober 1536) was 'n Spaanse soldaat en digter. Alhoewel hy nie die eerste of die enigste digter was wat temas en poëtiese tegnieke uit die Italiaanse Renaissance in Spanje bekendgestel het nie was hy die mees invloedryke digter wat so gedoen het. Gedurende sy leeftyd was hy welbekend in poëtiese kringe. Sy digkuns is tot vandag toe steeds gewild. Na sy dood is sy werk in 1543 gepubliseer deur Juan Boscán. Dit het verskeie geannoteerde publikasies beleef, die eerste en mees beroemde waarvan in 1574 verskyn het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search